Michael Reilly Burke (gebore 27 Junie 1964) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mars Attacks! (1996), Ted Bundy (2002), en The Collector (2009), en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine (1993).
Filmografie Rolprente 1996: Mars Attacks! 1996: Love Always 2001: Octopus 2: River of Fear 2002: Ted Bundy 2009: The Collector
Televisiereekse 1993: Star Trek: Deep Space Nine 1997: Orleans 2006: Lincoln Heights
Televisierolprente 1997: Childhood Sweetheart? 2004: NYPD 2069 2007: The Cure 2012: Revenge: The First Chapter
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu