Dennis Burkley (10 September 1945 – 14 Julie 2013) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Doors (1991), Stop! Or My Mom Will Shoot (1992), Tin Cup (1996), en Hollywood Homicide (2003).

Filmografie Rolprente 1973: Bummer 1991: The Doors 1992: Stop! Or My Mom Will Shoot 1996: Tin Cup 2003: Hollywood Homicide 2005: Repetition

Televisiereekse 1977: Forever Fernwood 1978: Another Day 1979: Hanging In 1979: Mr. Dugan 1980: Sanford 1990: Carol & Company

Televisierolprente 1976: The Call of the Wild 1979: Mrs. R's Daughter 1988: Life on the Flipside 1995: Eye of the Stalker

Video's 1983: Redd Foxx: Video in a Plain Brown Wrapper

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu