Aaron Burns (gebore 28 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Planet Terror (2007), Blacktino (2011), The Green Inferno (2013), en Knock Knock (2015).

Filmografie Rolprente 2007: Planet Terror 2011: Blacktino 2013: The Green Inferno 2015: Knock Knock 2016: Madre

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu