Darren E. Burrows (gebore 12 September 1966) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Casualties of War (1989), Cry-Baby (1990), en Love Is Strange (2014), en in die televisiereeks Northern Exposure (1990).

Filmografie Rolprente 1989: Casualties of War 1990: Cry-Baby 1997: Naked in the Cold Sun 1999: Natural Selection 2001: Lady in the Box 2001: Morning 2002: Never Get Outta the Boat 2005: Forty Shades of Blue 2010: Nonames 2014: Love Is Strange 2015: Turning Home

Televisiereekse 1990: Northern Exposure

Televisierolprente 1996: The Siege at Ruby Ridge

Video's 2011: The Tell-Tale Heart

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu