David Burtka (gebore 29 Mei 1975) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Very Harold & Kumar 3D Christmas (2011) en in die televisiereekse CSI: NY (2004), How I Met Your Mother (2005), en Neil's Puppet Dreams (2012).

Filmografie Rolprente 1999: 24 Nights 2011: A Very Harold & Kumar 3D Christmas 2012: Annie and the Gypsy 2019: Cicada

Televisiereekse 2004: CSI: NY 2005: How I Met Your Mother 2007: On the Lot 2012: Neil's Puppet Dreams 2012: A-List Listings

Televisierolprente 2007: The Visible Vote '08- A Presidential Forum 2007: Worldly Possession 2013: Celebrity Dish

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse sjefs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu