Bill Burr (gebore 10 Junie 1968) is 'n Amerikaanse komediant, akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Date Night (2010) en Stand Up Guys (2012), en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en F Is for Family (2015).

Vroeë lewe William Frederic Burr was gebore op 10 Junie 1968, in Canton, Massachusetts. Die seun van verpleegster Linda Ann (née Wigent) en tandarts Robert Edmund Burr.

Loopbaan Burr se loopbaan het in 1992 begin. Hy het verhuis na New York Stad in 1995. Vanaf Mei 2007, het Burr 'n weeklikse uur potgooi.

Persoonlike lewe Burr het getrou met vervaardiger, regisseur en draaiboekskrywer Nia Hill in 2013.

Filmografie Rolprente 2006: Thirteen or Bust 2010: Date Night 2012: Stand Up Guys 2017: I Am Sam Kinison 2018: Oh, Rick! 2018: Voulez-vous rire avec moi ce soir? 2019: John Pinette: I Go Now The Opening Act

Televisiereekse 1996: Townies 2002: Comic Remix 2004: Shorties Watchin' Shorties 2005: One Night Stand 2008: Breaking Bad 2008: Down and Dirty with Jim Norton 2009: Top Story! Weekly 2011: Dave's Old Porn 2013: The Art Of 2013: Dom Irrera Live 2015: F Is for Family 2017: Fear(Less) with Tim Ferriss 2017: The Jim Jefferies Show

Televisierolprente 1996: Comics Come Home 2 2007: Playing Chicken 2008: Purgatory 2009: The Burr Effect 2010: Untitled Burr and Hart Project 2011: Give It Up for Greg Giraldo 2015: Pariah 2018: Relationships Just for Laughs

Video's 2010: Date Night: Disaster Dates 2012: Bill Burr: You People Are All the Same. 2015: Shades of Gray: Making Black or White

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse komediante Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu