Lucas Bryant (gebore 28 September 1978) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Vow (2012) en in die televisiereekse Sex, Love & Secrets (2005), Faux Baby (2008), en Haven (2010).

Filmografie Rolprente 2012: The Vow 2015: The Girl King 2016: Summer Love

Televisiereekse 2005: Sex, Love & Secrets 2008: Faux Baby 2008: M.V.P. 2010: Haven 2016: Shoot the Messenger

Televisierolprente 2004: Crazy Canucks 2006: Playing House 2008: A Very Merry Daughter of the Bride 2010: Perfect Plan 2012: Merry In-Laws 2016: Secret Summer 2016: Tulips in Spring 2016: Summer Love

Video's 2006: Sunday Morning

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu