Andy Buckley (gebore 13 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Other Guys (2010), Life as We Know It (2010), The Heat (2013), en Jurassic World (2015).
Filmografie Rolprente 1997: No Small Ways 1999: The Big Day 2010: The Other Guys 2010: Life as We Know It 2013: The Heat 2014: Ask Me Anything 2015: Jurassic World 2016: Tracktown 2018: All Light Will End
Televisiereekse 1996: American Pie 2011: The Lying Game 2015: Odd Mom Out 2015: Living Thru the Lens
Televisierolprente 2015: The Half of It Girls Code
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu