Dylan Bruno (gebore 6 September 1972) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Where the Heart Is (2000), The One (2001), en Taken 3 (2014), en in die televisiereeks Numb3rs (2005).

Filmografie Rolprente 1998: Saving Private Ryan 1999: The Rage: Carrie 2 2000: Where the Heart Is 2001: The One 2001: Going Greek 2002: The Anarchist Cookbook 2003: The Fastest Man in the World 2004: Fresh Cut Grass 2014: Taken 3 2018: Deadly Lessons SpindleTop

Televisiereekse 2003: Rides 2005: Numb3rs 2005: Sex, Love & Secrets 2018: Do Not Go Gentle

Televisierolprente 1998: When Trumpets Fade 2002: The Pennsylvania Miners' Story 2003: The Break 2008: Chasing Baja 2011: Fixing Pete

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu