Chris Browning is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bright (2017) en Last Rampage: The Escape of Gary Tison (2017), en in die televisiereekse Ray Donovan (2013) en Westworld (2016).

Filmografie Rolprente 1996: The Children of Captain Grant 1998: A Place Called Truth 2009: Dark Country 2010: Beneath the Dark 2017: Bright 2017: Last Rampage: The Escape of Gary Tison 2017: Greenlight American Garbage Head

Televisiereekse 1994: Hardball 2013: Ray Donovan 2016: Westworld

Televisierolprente 2017: Searchers Antebellum

Video's 2012: The Philly Kid: Behind the Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu