Jon Jon Briones (gebore 7 Augustus 1965) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Las Vegas (2003), Sons of Anarchy (2008), American Crime Story (2016), en Designated Survivor (2016).
Filmografie Rolprente 2012: Just an American 2016: Miss Saigon: 25th Anniversary 2018: Model Home
Televisiereekse 2003: Las Vegas 2008: Sons of Anarchy 2014: Kababayan Today 2016: American Crime Story 2016: Designated Survivor 2018: So Jannelle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu