Will Brittain (gebore 10 Augustus 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Teacher (2013), Everybody Wants Some!! (2016), en Kong: Skull Island (2017).

Filmografie Rolprente 2011: Big Boy 2013: A Teacher 2015: The Doo Dah Man 2016: Everybody Wants Some!! 2017: Kong: Skull Island 2018: Desolate 2018: Savage Youth 2018: Clementine Haunt

Televisiereekse 2016: 25 & Counting 2017: Patti and Marina

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu