Doug Brochu (gebore 29 September 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse iCarly (2007), Sonny with a Chance (2009), Pair of Kings (2010), en So Random! (2011).

Filmografie Televisiereekse 2007: iCarly 2009: Sonny with a Chance 2009: Social Butterflies 2010: Pair of Kings 2011: So Random! 2013: Backseat Driving 2017: Burnt Quiche

Televisierolprente 2012: Snap!

Video's 2008: Demi Lovato: La La Land 2009: Sonny with a Chance: Sonny's Big Break, Volume 1

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu