Chris Brochu (gebore 25 Junie 1989) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Soul Surfer (2011) en Peace (2019), en in die televisiereeks The Vampire Diaries (2009).

Filmografie Rolprente 2008: Solar Flare 2011: Soul Surfer 2014: Dawn Patrol 2018: Baja 2019: Peace

Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2013: Backseat Driving 2017: No, That's Okay. I'm Good. 2018: Tell Me a Story

Televisierolprente 2011: Truth Be Told

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu