Darrell Britt-Gibson (gebore 4 Junie 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 20th Century Women (2016), Keanu (2016), en Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017), en in die televisiereeks Shameless (2011).
Filmografie Rolprente 2016: 20th Century Women 2016: Keanu 2016: No Return Rafi Pitts 2017: Three Billboards Outside Ebbing, Missouri Mali and Frank
Televisiereekse 2011: Shameless 2011: Monday Wednesday Friday 2014: You're the Worst 2018: Barry
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986