Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier.

Die Namibiese Olifantsrivier is 'n sytak van die Auobrivier in Namibië.

Oorsprong

Monding

Roete Die rivier vloei vir ongeveer 400 kilometer algemeen suidooswaarts deur Namibië.

Kategorie:Riviere in Namibië