Kevin Bigley (gebore 5 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dilemma (2011), Stretch (2014), en The Angry Birds Movie (2016), en in die televisiereeks Scream Queens (2015).
Filmografie Rolprente 2011: The Dilemma 2014: Stretch 2016: The Angry Birds Movie 2016: Delinquent Hag
Televisiereekse 2012: Coco & Ruby 2014: Sirens 2015: Scream Queens 2016: *Loosely Exactly Nicole 2019: Upload 2019: Undone
Televisierolprente 2017: Parked
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu