Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier.

Die Olifantsrivier is 'n klein rivier in die Boland, provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit mond uit aan die suidebank van die Wemmershoekdam, noordoos van Franschhoek.

Monding

Roete Vloei in die Boland. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Olifantsrivier (dubbelsinnig).

Kategorie:Riviere in Wes-Kaap