Die Auobrivier is 'n sytak van die Nossobrivier in die Noord-Kaap van Suid-Afrika.
Oorsprong in Namibië.
Monding , Nossobrivier.
Roete Die rivier vloei vir ongeveer 400 kilometer algemeen suidooswaarts deur Namibië en die Noord-Kaap.
Kategorie:Riviere in Namibië Kategorie:Riviere in Noord-Kaap