Zwartewaterland (Nedersaksies: Zwärtewäterlaand) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel, met 'n bevolking van 23 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 88 km².
Die munisipaliteit is in 2001 gestig en die bestuurlike sentrum is in die stad Hasselt.
Zwartewaterland is in die Salland-streek sowel as in die Kop van Overijssel-streek (in elk geval die nedersetting Zwartsluis) geleë.
Bekende plekke is Genemuiden, Hasselt en Zwartsluis.
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Zwartewaterland:
Afsched Baarlo Cellemuiden De Velde Genemuiden Genne Genne-Overwaters Hasselt Holten Kamperzeedijk-Oost Kamperzeedijk-West Kievitsnest Mastenbroek Nieuwe Wetering Roebolligehoek Streukel Zwartewatersklooster Zwartsluis
Naburige munisipaliteite
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit