Die Mbabalarivier is 'n rivier wat in die suidweste van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is in die Kwamfamehlospruit net noord van die Numbihek.

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Mbabalarivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Sabierivier-sytakke