Die Klein-Sandrivier is 'n sytak van die Sandrivier, op sy beurt 'n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die rivier, ook genoem die Mohlomobe, ontspring teen die hange van die Drakensberg naby die natuurskone God's Window in Oos-Transvaal.
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Sabierivier-sytakke