Jacob Bertrand (gebore 6 Maart 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente ParaNorman (2012), Rise of the Guardians (2012), This Means War (2012), en Ready Player One (2018).

Filmografie Rolprente 2012: ParaNorman 2012: Rise of the Guardians 2012: This Means War 2018: Ready Player One

Televisiereekse 2011: Bubble Guppies 2011: Homeschooled 2011: Om Nom Stories 2012: Marvin Marvin 2014: Kirby Buckets 2014: Quiet on the Set 2018: Cobra Kai

Televisierolprente 2013: Jinxed 2014: Neckpee Island 2016: The Swap

Video's 2010: The Burying Beetle 2013: Tom and Jerry's Giant Adventure

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu