Satya Bhabha (gebore 13 Desember 1983) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scott Pilgrim vs. the World (2010) en Fair Game (2010), en in die televisiereeks Sense8 (2015).
Filmografie Rolprente 2010: Scott Pilgrim vs. the World 2010: Fair Game
Televisiereekse 2014: The New Adventures of Peter and Wendy 2014: Lifting Strangers 2015: Sense8 2015: Meals with Mary
Video's 2010: Scott Pilgrim vs. The World vs. Funny or Die
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu