Wilson Bethel (gebore 24 Februarie 1984) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Inherent Vice (2014) en in die televisiereekse Hart of Dixie (2011) en How to Get Away with Murder (2014).
Filmografie Rolprente 2008: 1968 Tunnel Rats 2011: Stealing Summers 2014: Inherent Vice
Televisiereekse 2011: Hart of Dixie 2011: Reception 2013: L.A. Rangers 2013: The Love Me Cat Show 2014: How to Get Away with Murder 2014: American Koko
Televisierolprente 2013: Stupid Hype 2016: The Infamous
Video's 2009: 1968: Tunnel Rats - Behind the Scenes 2012: Rachel Bilson: Call me Doctor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu