Tupí-Guaraní is die naam van die mees algemene subfamilie van die Tupí-tale van Suid-Amerika. Dit sluit 50 tale in, insluitende die bekendstes, Guaraní en Ou Tupí.
Die woord "jaguar" is van Tupí-Guaraní-oorsprong,Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) aanlyn, by VivA en moontlik ook "capoeira", petunia", "piranha" en "jakaranda".
Sien ook Inheemse tale van die Amerikas
Verwysings
Michael, Lev, Natalia Chousou-Polydouri, Keith Bartolomei, Erin Donnelly, Vivian Wauters, Sérgio Meira, Zachary O'Hagan. 2015. "A Bayesian Phylogenetic Classification of Tupí-Guaraní". LIAMES 15(2):193-221.
Eksterne skakels Swadesh-lyste van basiese woorde (by Wiktionary se Swadesh-list appendix) 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Inheemse tale van die Amerikas Kategorie:Taalfamilies Kategorie:Tale van Suid-Amerika