Kendré Berry (gebore 14 Maart 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Akeelah and the Bee (2006) en in die televisiereekse Girlfriends (2000) en Cold Case (2003).

Filmografie Rolprente 2006: Akeelah and the Bee

Televisiereekse 2000: Girlfriends 2003: Cold Case

Video's 2012: Quincy: Stay a While

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse akteurs