Elya Baskin (gebore 11 Augustus 1950) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thirteen Days (2000), Spider-Man 2 (2004), Spider-Man 3 (2007), en Transformers: Dark of the Moon (2011).
Filmografie Rolprente 1972: Telegramma 1986: The Name of the Rose 1994: New York Skyride 1998: Europa: In the Shadow of the Reich 2000: Thirteen Days 2004: Spider-Man 2 2004: Savely Kramarov. A Gentleman of Fortune 2005: Wheelmen 2007: Spider-Man 3 2011: Transformers: Dark of the Moon 2015: Silent Screams 2017: Chicanery
Televisiereekse 1989: True Blue 1990: Room for Romance
Televisierolprente 1994: This Elusive Kramarov
Video's 1999: Running Red 2004: Le nom de la rose
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Letlandse Jode