Gabriel Basso (gebore 11 Desember 1994) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Super 8 (2011), The Kings of Summer (2013), Barely Lethal (2015), en The Whole Truth (2016).

Filmografie Rolprente 2009: Alabama Moon 2011: Super 8 2013: The Kings of Summer 2015: Barely Lethal 2015: Anatomy of the Tide 2015: The Hive 2016: The Whole Truth

Televisiereekse 2009: Ghost Town 2010: The Big C

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu