Jacob Batalon (gebore 6 Junie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spider-Man: Homecoming (2017), Every Day (2018), Avengers: Infinity War (2018), en Spider-Man: Far From Home (2019).

Filmografie Rolprente 2016: North Woods 2017: Spider-Man: Homecoming 2018: Every Day 2018: Avengers: Infinity War 2019: Spider-Man: Far From Home The True Don Quixote Dish

Video's 2017: Spider-Man: Homecoming, Pros and Cons of Spider-Man

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu