Gabriel Bateman (gebore 10 September 2005) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lights Out (2016) en Benji (2018), en in die televisiereekse Outcast (2016) en The Dangerous Book for Boys (2018).

Filmografie Rolprente 2016: Lights Out 2018: Benji Child's Play

Televisiereekse 2014: Stalker 2016: Outcast 2016: American Gothic 2018: The Dangerous Book for Boys

Televisierolprente 2016: Mamma Dallas

Video's 2016: Wolfie's Just Fine: A New Beginning

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu