William Bassett (gebore 28 Desember 1935) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Towering Inferno (1974), The Karate Kid (1984), House of 1000 Corpses (2003), en Black Dynamite (2009).

Filmografie Rolprente 1974: The Towering Inferno 1984: The Karate Kid 1995: Catnapped! The Movie 2001: Soulkeeper 2003: House of 1000 Corpses 2005: Demon Hunter 2009: Black Dynamite

Televisiereekse 1970: Nancy 1976: The Feather and Father Gang 1976: Wonderbug

Televisierolprente 1966: The Journey of the Fifth Horse 1972: Another Part of the Forest 1973: The Man of Destiny 1977: Never Con a Killer 1982: Moonlight

Video's 2008: Metal Gear Solid: Digital Graphic Novel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2025