Michael Barbieri is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Men (2016), The Dark Tower (2017), en Spider-Man: Homecoming (2017).

Filmografie Rolprente 2016: Little Men 2017: The Dark Tower 2017: Spider-Man: Homecoming

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu