Christopher Daniel Barnes (gebore 7 November 1972) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Mermaid (1989), The Brady Bunch Movie (1995), en A Very Brady Sequel (1996).
Filmografie Rolprente 1989: The Little Mermaid 1995: The Brady Bunch Movie 1996: A Very Brady Sequel 2004: Shut Up and Kiss Me!
Televisiereekse 1986: Starman 1988: Day by Day 1994: Spider-Man 1996: Malcolm & Eddie
Televisierolprente 1989: The Making of 'The Little Mermaid''' 1990: Just Perfect 1991: Frankenstein: The College Years 1992: Murder Without Motive: The Edmund Perry Story Video's 1990: Disney Sing-Along-Songs: Under the Sea 1997: Spider-Man: Secret Wars 2007: Cinderella 3: A Twist in Time''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu