Simon Barrett is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente You're Next (2011), V/H/S (2012), The Guest (2014), en Blair Witch (2016).
Filmografie Rolprente 2004: Dead Birds 2009: Red Sands 2010: A Horrible Way to Die 2011: You're Next 2011: What Fun We Were Having 2011: Autoerotic 2012: V/H/S 2013: 24 Exposures 2013: V/H/S/2 2014: The Guest 2014: ABCs of Death 2 2014: Why Horror? 2016: Blair Witch 2017: Temple Dead Spy Running I Saw the Devil Untitled Techno Thriller
Televisiereekse 2017: The Core
Televisierolprente 2004: Frankenfish
Video's 2005: Making 'Dead Birds''' 2009: Red Sands Set Tour with Noel G. 2009: The Screenwriter Diaries 2017: The Horror of Isolation''
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu