Adam Bartley (gebore 28 Januarie 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Under the Silver Lake (2018) en in die televisiereekse NCIS: Los Angeles (2009), Longmire (2012), en This Is Us (2016).
Filmografie Rolprente 2005: El inmigrante 2018: Under the Silver Lake 2018: United We Fan
Televisiereekse 2009: NCIS: Los Angeles 2011: Get Busy 2012: Longmire 2016: This Is Us
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu