Charlie Barnett (gebore 4 Februarie 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Private Romeo (2011) en Men in Black 3 (2012), en in die televisiereekse Chicago Fire (2012) en Chicago P.D. (2014).

Filmografie Rolprente 2011: Private Romeo 2012: Men in Black 3 2013: The Happy Sad

Televisiereekse 2012: Chicago Fire 2013: Apex 2014: Chicago P.D. 2015: Secrets and Lies 2017: Valor

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu