Greer Barnes (gebore 1964) is 'n Afro-Amerikaanse komediant, akteur, en draaiboekskrywer van gedeeltelike Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente For Love of the Game (1999) en Top Five (2014), en in die televisiereekse Chappelle's Show (2003) en Red Oaks (2014).
Filmografie Rolprente 1999: For Love of the Game 2014: Top Five
Televisiereekse 1993: Comic Justice 2003: Chappelle's Show 2014: Red Oaks
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers Kategorie:Amerikaanse komediante Kategorie:Afro-Amerikaanse Jode Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu