Mark Arnold (gebore 23 Mei 1957) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Teen Wolf (1985), Mile End (2015), Florence Foster Jenkins (2016), en Blade Runner 2049 (2017).

Filmografie Rolprente 1985: Teen Wolf 1989: Fatal Bet 2006: Shimmer 2008: Against the Grain 2010: What Would Jesus Do? 2012: The OG Girls 2014: Avenge 2014: Early Bird 2015: Mile End 2015: Giving Up The Ghost 2016: Florence Foster Jenkins 2016: Return of the Don 2017: Blade Runner 2049 2017: It Came from the Desert 2017: Blue Hollywood 2017: National Theatre Live: Angels in America Part One - Millennium Approaches Blue Moon Anamorphosis

Televisiereekse 1984: Rituals 2011: This Is How Rumors Start 2016: The Gunrunner Billy Kane

Video's 2005: The Band 2006: The Quarry

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu