Jacob Artist (* 17 Oktober 1992) is 'n Amerikaanse akteur, sanger en skoudanser. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente After the Dark (2013) en White Bird in a Blizzard (2014), en in die televisiereekse Glee (2009) en Quantico (2015).

Filmografie Rolprente 2013: After the Dark 2014: White Bird in a Blizzard 2017: Blood Money 2018: Party Crasher

Televisiereekse 2009: Glee 2015: Quantico 2019: Now Apocalypse

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu