Matthew Ashford (gebore 29 Januarie 1960) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Species (1995) en The Fourth Planet, en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965) en The Bay (2010).
Filmografie Rolprente 1995: Species 2008: Chronicles of an Exorcism 2012: Catch of a Lifetime 2012: Winning Favor 2016: The Unlikely's 2017: The Fuzz 2018: Blood Runs Thick 2019: Spirit The Fourth Planet World by TheTail: The Bill Hayes Story Runaway Back to School Weightless Untititled 3D Horror Vampire Schoolgirls Jonah
Televisiereekse 1951: Search for Tomorrow 1965: Days of Our Lives 2004: 1 Day with... 2010: The Bay 2013: SoapBox with Lilly and Martha
Televisierolprente 1992: One Stormy Night 1993: Night Sins
Video's 2006: Deceit
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu