Chris Ashworth (gebore 13 Maart) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Deepwater Horizon (2016) en in die televisiereekse The Wire (2002), Bosch (2014), en Sneaky Pete (2015).
Filmografie Rolprente 2000: Aquarius 2016: Deepwater Horizon 2017: Extraordinary Worth Fighting For A Capable Man
Televisiereekse 2002: The Wire 2003: Critical Rescue 2014: Bosch 2015: Sneaky Pete
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu