Zackary Arthur (gebore 12 September 2006) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 5th Wave (2016) en Mom and Dad (2017), en in die televisiereeks Transparent (2014).

Filmografie Rolprente 2016: The 5th Wave 2017: Mom and Dad Jill

Televisiereekse 2014: Transparent

Televisierolprente 2015: The Half of It 2016: Pals

Video's 2016: The 5th Wave: Sammy on the Set

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2006 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu