Cyrus Arnold (gebore 2 Januarie 2003) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hardcore Henry (2015) en Zoolander 2 (2016), en in die televisiereekse Bones (2005) en The Exorcist (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Hardcore Henry 2016: Zoolander 2

Televisiereekse 2005: Bones 2016: The Exorcist

Televisierolprente 2014: More Time with Family 2016: Chunk & Bean

Video's 2016: The Zoolander Legacy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003