Denis Arndt (23 Februarie 1939 - 25 Maart 2025) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Basic Instinct (1992), S.W.A.T. (2003), Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid (2004), en Bandidas (2006).

Filmografie Rolprente 1992: Basic Instinct 2003: S.W.A.T. 2004: Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid 2006: Bandidas

Televisiereekse 1988: Annie McGuire 1991: Stat

Televisierolprente 1974: Runaway on Rogue River 1992: Condition: Critical 1993: Boy Meets Girl 1997: NightScream 1997: Payback 1998: Blackout Effect

Video's 2000: The Uncle Sam Movie Collection 2004: Sniper 3 2005: Last Best Chance 2006: Behind Enemy Lines II: Axis of Evil

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu