Michael Arden (gebore 6 Oktober 1982) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Good Shepherd (2006), Bride Wars (2009), Source Code (2011), en The Odd Life of Timothy Green (2012).
Filmografie Rolprente 2006: The Good Shepherd 2009: Bride Wars 2009: The Cave Movie 2011: Source Code 2012: The Odd Life of Timothy Green L.A. Ronde
Televisiereekse 2008: The Return of Jezebel James 2012: Anger Management
Televisierolprente 2004: The Mentalist 2006: Broadway Under the Stars
Video's 2004: Standing Ovations 2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu