Amir Arison (gebore 24 Maart 1978) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Visitor (2007) en in die televisiereekse Homeland (2011) en The Blacklist (2013).

Filmografie Rolprente 2007: The Visitor 2017: 20 Weeks 2018: The Translator

Televisiereekse 2011: Homeland 2011: H+ 2011: State of Georgia 2013: The Blacklist 2025: The Beast in Me

Televisierolprente 2014: An Evening with the Blacklist

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu