Iain Armitage is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Our Souls at Night (2017) en The Glass Castle (2017), en in die televisiereekse Young Sheldon (2017) en Big Little Lies (2017).

Filmografie Rolprente 2017: Our Souls at Night 2017: The Glass Castle

Televisiereekse 2016: Little Big Shots 2017: Young Sheldon 2017: Big Little Lies 2018: Late Night Berlin

Televisierolprente 2017: The 11th Annual CNN Heroes: An All-Star Tribute 2017: CTV's Big Fall Preview 2017 2018: The 39th Annual Young Artist Awards

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2008 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu