Moisés Arias (gebore 18 April 1994) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nacho Libre (2006), Despicable Me 2 (2013), Ender's Game (2013), en The Kings of Summer (2013).

Filmografie Rolprente 2006: Nacho Libre 2009: The Perfect Game 2010: The Secret World of Arrietty 2013: Despicable Me 2 2013: Ender's Game 2013: The Kings of Summer 2016: The Land 2018: Little Bitches 2019: Monos

Televisiereekse 2006: Hannah Montana 2008: Studio DC: Almost Live! 2009: Moises Rules! 2010: Disney XD's My Life 2016: Jean-Claude Van Johnson

Televisierolprente 2007: Happy U Year 2008: Disney Channel's Totally New Year

Video's 2007: Wish Gone Amiss 2008: Beethoven's Big Break 2010: Astro Boy vs. The Junkyard Pirates

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu