Geoffrey Arend (gebore 28 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Super Troopers (2001), Garden State (2004), The Ringer (2005), en 500 Days of Summer (2009).

Filmografie Rolprente 2001: Super Troopers 2004: Garden State 2005: The Ringer 2007: Killing Zelda Sparks 2009: 500 Days of Summer 2012: Save the Date 2014: Beach Pillows

Televisiereekse 2003: Hey Joel 2004: The Wrong Coast 2009: Trust Me 2011: Body of Proof 2014: Madam Secretary 2016: Dream Corp LLC

Televisierolprente 2002: Daria in 'Is It College Yet?''' 2002: Porn 'n Chicken 2007: Making It Legal''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu